top of page

Juandré
&
Bianca

White Lily Closeup
IMG_6083.PNG

26 September 2026

White Lily Closeup
White Lily Closeup

Oomblikke vasgevang

'n Liefdesverhaal wat begin het en groei tot die begin van ons mooi lewe saam - op pad na ons groot dag. 

White Lily Closeup

Onthaal:

Pont de Val.

Parys,
Vrystaat

AKKOMMODASIE NABY:

Airbnb Pont De Val
Vind selfsorgverblyf by Pont De Val, besoek:

Webwerf: airbnb.co.za.

Kontak: 016 004 0019 

Duck Point
Kontak: 071 128 5914
Webwerf: duckpoint.co.za

River Rock Lodge
Kontak: 064 896 4245
Webwerf: riverrockparys.co.za

Rus en Vrede on Vaal
Kontak: 082 822 8666
Webwerf: rvonvaal.co.za

Tyd: 
14:30 vir 15:00 stiptelik tot 00:00. 

Boete is deur egpaar betaalbaar vir enige tyd na voorgeskrewe tyd. 
 

8a1c98e4-ad8e-403d-b6ab-d6100c9ffb0a.jpg
White Lily Closeup
White Lily Closeup

AKKOMMODASIE NABY:

Airbnb Pont De Val
Vind selfsorgverblyf by Pont De Val, besoek:

Webwerf: airbnb.co.za.

Kontak: 016 004 0019 

Duck Point
Kontak: 071 128 5914
Webwerf: duckpoint.co.za

River Rock Lodge
Kontak: 064 896 4245
Webwerf: riverrockparys.co.za

Rus en Vrede on Vaal
Kontak: 082 822 8666
Webwerf: rvonvaal.co.za

Addisionele inligting:

Tema:

Semi-formeel Swart en Wit.

Die bruid gaan wit dra, dus versoek ons vriendelik dat gaste elegant in swart aantrek om by die tema aan te pas.
As u verkies om n wit hemp saam met n swart broek te dra, sal dit heeltemal aanvaarbaar wees.
Ons sien uit daarna om saam met u in tydlose swart en wit, elegansie te vier.

Kinders: Slegs per uitnodiging.

Metgeselle: Slegs per uitnodiging.

Kroeg: Kontantkroeg, met kaart fasiliteite.

Trougevolg:

J.P Kruger - Best man
Ivan Erasmus - Strooijonker
Stefan Kruger - Strooijonker
Janco Kruger - Strooijonker

Charné Kruger - Maid of honor
Jolize Kruger - Strooimeisie
Erenska Taljaard - Strooimeisie
Juanel Venter - Strooimeisie

Luandré Kruger - Ringdraer

Emmalyn Kruger - Blommemeisie
Skylar Labuschagne - Blommemeisie




 
White Lily Closeup
Ons sal enige geskenkie waardeer waarmee u ons wil bederf maar, sou u 'n geskenkie wou koop, spaar u self die baie loop. Bêre die nootjie in die kas, en kom gooi dit in die huwelikstas!

#KrugerVirAltyd.

Jammer, die vorm is toe, jy het die aflsuitingsdatum gemis.

Kruger Troue RSVP

Gaan julle ons troue bywoon?
Mis dit nie vir die wêreld nie.
Jammer, ek weet ek gaan spyt wees.
bottom of page